May 19, 2012

English »
 
ENGLISH »

Teken in met jou
netwerk gebruikersnaam en wagwoord

Username
Password
Wagwoord vergeet? »

Voor jy inteken: Maak seker dat jy Universiteit Stellenbosch se voorwaardes vir intellektuele eiendom en elektroniese kommunikasie gelees het en verstaan, aangesien jy deur in te teken aandui dat jy die voorwaardes aanvaar.

Ander kampusportale:

  • my.sun.ac.za (Personeel)
  • www.matiesalumni.net (Alumni)
  • www.maties.com (Voornemende studente)

  •   
        Nuus     
        Welkom     
        Help     
        EKB en Outeursreg     
    Elektroniese Kommunikasiebeleid
    Deur in te teken by http://my.sun.ac.za en/of http://www.mymaties.com erken jy dat jy die
    Elektroniese Kommunikasiebeleid (EKB) van Universiteit Stellenbosch gelees het, verstaan en aanvaar.

    » Informasiesekuriteitsregulasies

    LW.: Outeursregte van derde partye en die misbruik of inbreukmaking daarop deur studente en personeel raak toenemend problematies aan die Universiteit. U word daarop gewys dat die Universiteit outeursregte van derde party materiaal respekteer en jaarliks groot bedrae aan lisensiegelde betaal ten einde wettige toegang tot elektroniese bronne van akademiese materiaal te bekom. U word daarom gemaan om eers uself te vergewis van outeursregte wat mag bestaan op die elektroniese materiaal wat gebruik wil word, asook die reëls rondom die 'billike gebruik' van elektroniese materiaal (o.a. oudio-visuele materiaal soos films, video's, musiek, asook akademiese materiaal, internet, e-pos, Webstudies, PowerPoint klasnotas, maar nie beperk hiertoe nie).
    Verwys in hierdie verband ook na paragraaf 2.2.2 van die Elektroniese Kommunikasie Beleid.
    Die Universiteit se kopieregklaringsbeampte kan ook in hierdie verband by gekontak word by +27 21 808 2992.

    Terme en Voorwaardes(.pdf)
    Webregulasie (.pdf)
    Alle regte voorbehou © 2007 - 2011 Stellenbosch Universiteit