BELEID

Die ABR dra alle studente se akademiese uitdagings en probleme op die hart en ons sal onsself eindeloos beywer om altyd die student se belange eerste te stel.

Die ABR is nie 'n liggaam wat studente ondersteun wat nie hulle vakke se kursusuitkomste na kom, soos aan die begin van elke akademiese jaar aan hulle gekommunikeer word nie.

Terme en Voorwaardes(.pdf)
Webregulasie (.pdf)
Alle regte voorbehou 2007 - 2011 Stellenbosch Universiteit